Norman Kerry

Norman Kerry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Arnold Kaiser
Geboorte (1894-06-16)16 Junie 1894
Sterfte 12 Januarie 1956 (op 61)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norman Kerry (16 Junie 1894 – 12 Januarie 1956) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunchback of Notre Dame (1923), The Phantom of the Opera (1925), The Irresistible Lover (1927), en The Unknown (1927).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy